4 September 2023

KLETS – 4 September 2023 | Apartheid en die Brave Fart

Die regering blameer die naweek alles weer op apartheid. So is Colene se maag en haar “brave farts” dalk ook apartheid se skuld. Kos word al duurder en as jy in die Kaap bly is dit ook duurder as in die res van die land.

Tuis | Podsendings | KLETS | Sept 2023 | 4 Sept 2023 – Apartheid en die Brave Fart

Deel hier: