27 September 2023

KLETS – 27 September 2023 | Die het jou lewe verander!

Die ANC moet dalk lesse by Google gaan kry oor hoe om te bou, of dalk moet hul net begin Google? Het jy ‘n kaartboek in jou kombi gehad?  Bheki Cele is ‘n blink presteerder volgens die Chinese. Stats wat jou lewe sal verander…

Wie ry die stadigste?

Waar is jou beste kans om vrou te vang?

Wie het die meeste Apples?

 
Tuis | Podsendings | KLETS | Sept 2023 | 27 Sept 2023 – Die het jou lewe verander!

Deel hier: