21 September 2023

KLETS – 21 September 2023 | Pixie Pink gee vir kinders ‘n stem

In vandag se KLETS gesels Matthys met die Victims’ Advocate Pixie Pink oor die stand van sake in Suid-Afrika rakende kindermishandeling, die slagoffers, die wet en kinder regte.

Raak betrokke by die werk wat Pixie Pink en haar span doen om vir ons kinders ‘n stem en ‘n weg uit te gee!

Jou subskripsie van R60.00 per maand kan ‘n kind se lewe red!

Tuis | Podsendings | 21 Sept 2023 – Pixie Pink gee vir kinders ‘n stem

Deel hier: