20 September 2023

KLETS – 20 September 2023 | Ai die Karin’s!

Dis amper Braaidag en die span gee raad oor waar jy wat kan koop wat nie die bank sal breek nie. ‘n Karin van Engeland vermoed dat Yoga lyk soos massamoord. Jy kan ook nou “famîs” word as jy jou oorfone insluk soos die ander Karin in die VSA. Maak skoon jou huis!
 
Tuis | Podsendings | KLETS | Sept 2023 | 20 Sept 2023 – Ai die Karin’s!

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio