18 September 2023

KLETS – 18 September 2023 | Vuiste klap en Bokke verpletter!

Vuiste klap by Noah konsert in Pretoria. Suid-Afrika is vuil en moeder aarde beding badtyd. Paul Mashatile weereens ‘n top “scorer” en presteer even beter as die Bokke. Postbank is ‘n ster supplier in die SASSA waardeketting. Eiers word al hoe duurder en die bokke verpletter Roemenië.
 
Tuis | Podsendings | KLETS | Sept 2023 | 18 Sept 2023 – Vuiste klap en Bokke verpletter!

Deel hier: