5 Oktober 2023

KLETS – 5 Oktober 2023 | Jou Luis!

Frankryk wemel nie net van die “Super Fans” nie maar ook van die luise. Nog ‘n stukkie Johannesburg tuimel in mekaar. Moenie in die water speel nie die oumense wil dit drink! Die leeu is los. Skollie vat vyf en rus goed!

 
Tuis | Podsendings | KLETS | Okt 2023 | 5 Okt 2023 – Jou Luis!

Deel hier: