3 Oktober 2023

KLETS – 3 Oktober 2023 | Daar is ‘n vibration!

Android laat Colene se gemoed ingee! Die werke in SA wat goeie geld maak en as jy een van hulle het stuur vir ons wyn! Die DA klim ‘n leer om te sê hulle gaan SA red. Collective responsability beteken vandag geen verantwoordelikheid. Wat moet jy doen om 108 jaar oud te word?

 
Tuis | Podsendings | KLETS | Okt 2023 | 3 Okt 2023 – Daar is ‘n vibration!

Deel hier: