19 Oktober 2023

KLETS – 19 Oktober 2023 | Lui lui telefoon…

Cyril en Naledi is beide mal vir ‘n telefoon. Ons onderwysers kan nie somme maak of Engels lees en skryf nie. Hamas wys weer ware kleure en dit is nie baie kleurvol nie. Sun City spandeer meer as 50 miljoen rand aan diesel in 2022. Kieswetter is ewe depressief oor loadshedding en die rand verswak stilletjies. Busi is uiteindelik in ‘n overall ongelukkig is hy rooi.
 
Tuis | Podsendings | KLETS | Okt 2023 | 19 Okt 2023 – Lui lui telefoon

Deel hier: