16 Oktober 2023

KLETS – 16 Oktober 2023 | Die Bokmasjien!

Die Bokke hou SA nederig. In swart getooi gooi die ANC hul steun agter Palestina of is dit Hamas? Tel is nie Statistiek Suid-Afrika se sterk punt nie. SABC skarrel vir geld. Wat fluister Cyril in Patrice Motsepe se oor?
 
Tuis | Podsendings | 16 Okt 2023 – Die Bokmasjien!

Deel hier: