13 Oktober 2023

KLETS – 13 Oktober 2023 | Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wat is die mooiste blom in die land?

Die Span gesels met die beroemde landskapargitek Leon Kluge oor plante, tuine en sy ontwerp filosofie. Leon deel wat alles agter die skerms gebeur by die grootste blomme skoue en tuinontwerp geleentheid in die wêreld. Hy deel raad oor hoe om meer waterwys tuin te maak en hoe om jou snyblomme langer te laat hou.
 
Tuis | Podsendings | 13 Okt 2023 – Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wat is die mooiste blom in die land?

Deel hier: