Matthys loer in by die ekonoom Dawie Roodt oor waar Suid-Afrika se finansies staan. Dawie verduidelik wat die impak van die Israel/Hamas oorlog op Suid-Afrika is en moontlik kan wees. Die 2022-sensus verslag word ook vinnig bespreek en Dawie gee sy gedagte oor ekonomiese groei in Suid-Afrika.