12 Oktober 2023

KLETS – 12 Oktober 2023 | SA se spaarbussie is leeg!

Matthys loer in by die ekonoom Dawie Roodt oor waar Suid-Afrika se finansies staan. Dawie verduidelik wat die impak van die Israel/Hamas oorlog op Suid-Afrika is en moontlik kan wees. Die 2022-sensus verslag word ook vinnig bespreek en Dawie gee sy gedagte oor ekonomiese groei in Suid-Afrika.
 
Tuis | Podsendings | 12 Okt 2023 – SA se spaarbussie is leeg!

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio