10 Oktober 2023

KLETS – 10 Oktober 2023 | Die puin in pynlik!

Die goedkoopste eiers in Suid-Afrika is duskant die Botswana grens. De beloofde land weereens in trauma en puin. Oscar kry moontlik ‘n kans om die “best supporting” rol in sy eie lewe te speel. Coléne se kristal bal voorspel wonderlike dinge vir KZN. Hiep-Hiep-Hoera oom Paul!

 
Tuis | Podsendings | KLETS | Okt 2023 | 10 Okt 2023 – Die puin in pynlik!

Deel hier: