30 November 2023

KLETS – 30 November 2023 | Die hele fkn land is in sy moer!

No nut November is ‘n pot kak, moenie jouself inhibeer nie! In die woorde van Elon Musk, ”go fuck yourself”. Dit is daai tyd van die jaar, prestasiebeoordeling vir almal maar nie vir Cyril se span nie.

Die week se nuus kan jou tot trane dryf maar ons “maak-‘n-plan” gees bring ‘n lied tot elke hart.

Tuis | Podsendings | KLETS | Nov 2023 | 30 Nov 2023 – Die hele fkn land is in sy moer!

Deel hier: