20 November 2023

KLETS – 20 November 2023 | Jou briefie is absurd

So op National Absurdity Day verjaar Joe Biden en Ramokgopa vermoed dat Eskom personeel bietjie meer geld moet kry terwyl ons nog bietjie minder krag kry. Andre de Ruyter skryf briefies uit Amerika oor hoe die blare van kleur verander.

Tuis | Podsendings | KLETS | Nov 2023 | 20 Nov 2023 – Jou briefie is absurd

Deel hier: