16 November 2023

KLETS – 16 November 2023 | Lekker verjaar Matthys!

DSTV swem stroom op en dit gaan maar sukkel-sukkel. Dalk is dit omdat hulle DIE SHIT op TV sit? Waarheen moet jy gaan vir die wêreld se goedkoopste data? Godongwana is moeg maar die flavour of the month sal alles red!

Huishulpe is die hart van ons land en Colene se Johannes kom se hallo. Op 42 figure Matthys steeds uit wat ‘n mens met ‘n baarmoeder moet maak!

Tuis | Podsendings | KLETS | Nov 2023 | 16 Nov 2023 – Lekker verjaar Matthys!

Deel hier: