Matthys gesels met Neil Sandilands oor kuns, musiek, sy nuwe album en toer deur die land. Maar meestal oor Afrikaans, Afrikaner wees met ‘n goeie skeut filosofie. Neil praat die mooiste Afrikaans en in sy woorde kan ‘n mens die trots hoor en voel op die taal in die suide van Afrika.