Coléne het ‘n boodskap ontvang wat melding maak oor hoeveel sy vloek, dalk is dit dieselfde Tannie wat vir Anita se man uit die CEO posisie van KWF gekry het. Die NCOP se chair weet nie of dit is notice of ‘n motion of dalk nie ‘n motion is nie. Tanya Michelle vertel vir ons “Waar’s die Jol” die naweek.
Deel hier: