Die span KLETS saam Louise du Plessis, ‘n prokureur by Lawyers for Human Rights, oor die mense en hul regte.
Ons “beklets” die “Trolley Pushers” in ons stede en vind uit hoe werk die beweging van die groep mense. Verder leer ons ook die reg tot eiendom besit. Die groot vraag is ook wanneer is ‘n mens ‘n “immigrant” of ‘n “refugee”?
Deel hier: