13 Maart 2024

KLETS – 13 Maart 2024 | Die Lig is Noord.

In hierdie KLETS episode neem Colene ons saam op ‘n avontuur na die noorde om die Nothernlights te ervaar. Colene deel haar opwinding en verwondering oor die skouspel wat die Noorderligte is, terwyl jy dit wel eintlik net kan sien deur jou selfoon se lens.

Colene “preek” en deel haar gedagtes oor hoe beskawing se wyn duurder is en kollektiewe verantwoordelikheid ons ondergang is.

In KLETS op Afrikaans.Radio vertel Colene van die Northern Lights.

Tuis | Podsendings | KLETS | Maart 2024 | 13 Mar 2024 – Die Lig is Noord

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio