9 Mei 2023

Moedersdag is om die draai en Matthys is useless met geskenke. Moet mense jou bel op jou verjaarsdag en lang geselsies aanknoop, en wat is die etiket as dit kom by ‘n oproep mis op jou verjaarsdag? Stuur vir ons jou Moedersdag geskenk idees na klets@afrikaans.radio. En luister uit vir “Wat sê die Tannies” wat binnekort launch net op Afrikaans.Radio.

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 9 Mei 2023

Deel hier: