8 Mei 2023

Dis Maandag op KLETS en die span kyk na wat het in die nuus gebeur die afgelope week. Coléne verjaar, die Russe laai pos af op Waterkloof Lugmag Basis en Pravin het 60 dae om ‘n plan te maak met Loadshedding. Verder dra Charles nou die kroon en Eskom vra dat krag eerder weggegooi moet word.

Tuis | Podsendings | 8 Mei 2023

Deel hier: