4 Mei 2023

Die span KLETS vandag oor Stres. Is dit so deel van ons lewe dat ons nie eens meer agterkom dat ons stres nie? ‘n Studie bewys dan vroue meer stres as mans. Ons gesels met Greta van Rensburg oor die nuwe reeks “siel” waar jy meditasies wat nie indringend of aan enige geloof gekoppel is nie van vannaand af na kan luister op Afrikaans.Radio. Lees meer oor siel hier.
 
Tuis | Podsendings | 4 Mei 2023

Deel hier: