31 Mei 2023

Colene KLETS met Prof. Jurie van Vuuren wat verbonde is aan die Universiteit van Pretoria rakende die stand van entrepreneurskap in Suid-Afrika. Wat is die regering se posisie en wat doen die Departement van Kleinsake-ontwikkeling vir entrepreneurs en die groei van ons ekonomie in die sektor.

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 31 Mei 2023

Deel hier: