3 Mei 2023

Die span KLETS saam Dr. Hester Vermeulen van Die Buro van Voedels- en Landboubeleid (BFAP) oor die stygende voedselpryse en wat die prys van kos beïnvloed. Dr. Vermeulen deel ‘n paar wenke oor hoe om die inflasie en pryse te beheer in jou kosmandjie. 

Laai die BFAP Maart 2023 verslag af hier.

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 3 Mei 2023

Deel hier: