29 Mei 2023

Dis Maandag en die span “beklets” verlede week se nuusgebeure.  Elon kan nou iets in jou brein inplant, die onderwêreld van waterverkope, Amerika kort geld om rekeninge te betaal en Rusland is steeds besig met die Oekraïne.

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 29 Mei 2023

Deel hier: