26 Mei 2023

Dis Vrydag en die span KLETS met Tanya Michelle oor Waar is die JOL? in Suid-Afrika.  Ons val met die deur in die huis oor die Budweiser advertensie en hoekom advertensies so “woke”, lomp en oninteressant geraak het.  Suid-Afrikaners verteenwoordig en wen eerste prys by die Chelsea-skou in Londen, Engeland met hul “Blackjack” agapant.  En wil jy jou besigheid se dienste of produkte bemark? Stuur vir ons ‘n epos na adverteer@afrikaans.radio.

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 26 Mei 2023

Deel hier: