25 Mei 2023

Die span KLETS oor die interest rate verhoging, die koningin van Rock¬† (Tina Turner) en haar songs wat sinoniem is Mej. Suid-Afrika in die 80’s, die R77m van tax geld wat gebruik word vir Qedani Mahlangu se regskostes en die feit dat Suid-Afrikaners nie kwaad genoeg is nie en ook nie bereid is om saam te staan oor dit wat almal onder ly nie.

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 25 Mei 2023

Deel hier: