23 Mei 2023

Gerhard van Huyssteen | humanities.nwu.ac.zaDie span KLETS met Gerhard van Huyssteen oor die multidissiplinêre navorsing en wetenskapskommunikasie projek oor vloek. Gerhard is ‘n Professor van Afrikaans en Nederlandse Taalkunde verbonde aan die Noordwes-Universiteit.

Gerhard deel met ons mooi, kras en nuwe woorde en ontgin ook Coléne en Matthys se vloekmeter en watter woorde taboe is.

Luister gerus na “Wat de vloekwoord?!” op Afrikaans.Radio en besoek hul webwerf – www.vloek.co.za!

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 23 Mei 2023

Deel hier: