15 Mei 2023

Dis dag 134 van 2023.  Die span “beklets” verlede week se nuusgebeure en Coléne het 3 temas gevind in die nuus.  Andre de Ruyter se boek, Truth to Power: My Three Years Inside Eskom, is nou beskikbaar en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het 994 vakante poste en baie minder budget as die SAPS.

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 15 Mei 2023

Deel hier: