12 Mei 2023

Andre Cilliers (@andre_treas1) / TwitterOns KLETS saam Andre Cilliers, ‘n valuta-strateeg, van TreasuryONE oor die rand wat tuimel sonder ‘n parachute. Hy deel met ons wat was die aanloop tot die verknorsing en waarheen kan die Rand dalk nog tuimel.
 
Coléne en Matthys verlang terug na hul trip in die US ‘n paar jaar gelede toe die rand nog duskant R 13.00 vir ‘n dollar was. Coléne deel ‘n storie van ‘n man en sy honde.
 
 
Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 12 Mei 2023

Deel hier: