11 Mei 2023

Blaas loadshedding soms jou kersie dood? Die span KLETS vandag saam Gielie Hoffmann oor die effek van beurkrag op ons psige en hoe dit ons elke dag beïnvloed. Gielie gee praktiese wenke oor hoe om kop bo water te hou. Verder gesels ons oor “Onse Cyril” en 2024 verkiesings vooruitsigte.
Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 11 Mei 2023

Deel hier: