10 Mei 2023

Wat maak mens met R 700 000.00 salaris per dag? Kan geld geluk koop? Van die CEO’s in die mynwese verdien R 700 000.00 per dag, is dit binne almal se bereik om soveel geld per dag te verdien? Wat is die prys wat jy moet betaal vir ‘n vet bankrekening per maand?

Tuis | Podsendings | KLETS | Mei 2023 | 10 Mei 2023

Deel hier: