7 Junie 2023

Colene is terug in die KLETS ateljee.  Ons gesels oor die feit dat kos keuses van ‘n land nou baie meer belangriker is wanneer iemand ‘n trip beplan.  Die oorsese mense wonder steeds of daar leeus in Suid-Afrika is en of dit dalk net ‘n storie is. Onse Cyril maak steeds net soos altyd, min tot niks en sê dat ons moet verstaan dinge in politiek gebeur stadig!

Tuis | Podsendings | KLETS | Jun 2023 | 7 Junie 2023

Deel hier: