5 Junie 2023

Die span KLETS die Maandag oor verlede week se nuus. Die minister van Elektrisiteit Dr. Ramokgopa het op ENCA gepryk in ‘n Michael Kors sweater gedurende ‘n onderhoud oor die stand van loadshedding en die planne wat beraam word om dit te bekamp. 

Suid-Afrika dans hard na Putin se pype en probeer nou die BRICS Summit skuif na China of aanlyn.  Waar is die Loadshedding man wat die knoppies gedruk het? Ons mis hom want hy het darem verstaan hoe werk ‘n horlosie.  Sal jy vir 25 jaar IVF probeer om op 53 ‘n kind te baar?

Tuis | Podsendings | KLETS | Jun 2023 | 5 Junie 2023

Deel hier: