30 Junie 2023

Neil Sandilands - IMDbDis Vrydag en Tanya Michelle vertel ons Waar is die JOL. 

Matthys gesels met Neil Sandilands oor kuns, musiek, sy nuwe album en toer deur die land. Maar meestal oor Afrikaans, Afrikaner wees met  ‘n goeie skeut filosofie. Neil praat die mooiste Afrikaans en in sy woorde kan ‘n mens die trots hoor en voel op die taal in die suide van Afrika.

Volg Neil op sy toer deur Suid-Afrika en kyk waar jy die show kan bywoon hier!

Kry jou kaartjies by vir 12 Julie 2023 by Tixsa.

Tuis | Podsendings | KLETS | Jun 2023 | 30 Junie 2023

Deel hier: