26 Junie 2023

Dis Maandag en die span KLETS oor wat verlede week in die nuus gebeur het. Colene hoor by vriende wat onlangs in Griekeland was dat Tall Horse wyne nou ‘n befaamde wyn en uitvoerproduk van Suid-Afrika is. Johannesburg is in skerwe maar vermoed dat die stad die 4de en 5de Industrial Revolution gaan dryf.

Tuis | Podsendings | KLETS | Jun 2023 | 26 Junie 2023

Deel hier: