21 Junie 2023

Google het gister bekend gemaak watter terme Suid-Afrikaners die meeste Google en waaroor hul dan duidelik nuuskierig is. Van om Google te Google tot dobbel en darem hier en daar steeds vir Thabo Bester. Die Titanic is steeds is wat mense fassineer maar al jy die kans vat om te gaan loer na die onlangse gebeure?

Tuis | Podsendings | KLETS | Jun 2023 | 21 Junie 2023

Deel hier: