19 Junie 2023

Onse Cyril het met groot gewilligheid die presidente van Oekraïne en Rusland besoek om vrede te bewerkstellig. Die sirkus het Suid-Afrika tussen 14 en 16 miljoen rand gekos en min in die sak gebring behalwe slegte publisiteit.  Prins William gaan van sy eie grond weggee om te help met behuising in die Engeland. Ace gaan glo binnekort ‘n rooi jakkie dra want ons gaan hom nooit in ‘n oranje pak sien nie.

Tuis | Podsendings | KLETS | Jun 2023 | 19 Junie 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio