13 Junie 2023

In KLETS vandag gesels Matthys met Chris Willemse, die operasionele bestuurder, van Princeton Security in Kaapstad.  Chris verduidelik hoe belangrik is dit om elke dag bewus te wees van wat om jou gebeur om sodoende intelligensie te vergader ten opsigte van misdaad en jou veiligheid.  Chris deel tips oor wat en hoe om te maak in ‘n kaping en ook ‘n smash and grab situasie.

Tuis | Podsendings | KLETS | Jun 2023 | 13 Junie 2023

Deel hier: