1 Junie 2023

May be an image of 2 people, motorcycle and dirt bikeMatthys gesels met die avonturiers Werner en Cissy wat onlangs al hul besittings verkoop het en die besluit geneem het om op twee motorfietse ‘n minimalistiese en nomadiese leefstyl te volg. 

Wat was die rede tot die groot verandering in hul leefwyse en hoe pas mens aan as alles wat jy besit net op ‘n motorfiets pas? Ons gesels oor die hart van Suid-Afrika en sy mense en die goedheid en guns wat ons land bied.

Volg Werner en Cissy (The Traveling Tortoise) en raak deel van hul avonture op Facebook en Youtube

Tuis | Podsendings | KLETS | Jun 2023 | 1 Junie 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio