4 Julie 2023

ChatGTP het vir ons ‘n Afrikaanse storie geskryf oor ‘n pikkewyn in ‘n paar sekondes. AI is deel van ons daaglikse handel en wandel. As jy jou slimfoon aansit, iets opsoek op Google, die verkeer of weer dophou op apps. Dit is wel iets wat baie mense steeds onrustig laat. ChatGTP is tans die AI vonds was binne 5 dae 1 miljoen subsribers gekry het en het in Junie 2023 ‘n 100 miljoen gebruikers reg oor die wêreld.

Tuis | Podsendings | KLETS | Jul 2023 | 4 Julie 2023

Deel hier: