28 Julie 2023

KLETS – 28 Julie 2023.

Die Fashion Police is terug! Dis Vrydag en Tanya Michelle is op KLETS en vertel vir ons Waar is die JOL? Maar meer belangrik join Henja Schaap Matthys vir ‘n “fashion intervention”! Van kaalvoet tot slaapklere, swart op troues en ander vrae van luisteraars.

Tanya vertel wat jy die naweek kan doen as jy in Gauteng of Limpopo bly en gelukkig het Henja en Matthys die een gewen! Of het hulle?

Tuis | Podsendings | KLETS | Jul 2023 | 28 Julie 2023

Deel hier: