26 Julie 2023

Die wêreld is pienk!

Die Barbie movie is uit en die hele wêreld is nou in pienk getooi. Matthys vertel flou Barbie grappies en Colene sê daar is onstuimigheid oor hoe die Barbie film mans vertolk.

Meeste mense tussen die ouderdom 30 en 50 is bekommerd oor die toekoms en finansies volgens die Old Mutal verslag wat onlangs uit is.

Daily Maverick mag nie die Russia-Africa Summit bywoon nie. Wat het geword van vrye media?

Tuis | Podsendings | 26 Julie 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio