21 Julie 2023

Brain Freeze Vrydag!

Dis koud en die span sukkel met woorde. Candice van die Wynlande ontstel vir Matthys en Tanya gaan doen shopping in haar slaapklere. Die JOL is aan die naweek in Pretoria en iets om na uit te sien in Augustus in die Kaap.
 
Die eerste “Wat Nou?” oor bemarking en branding skop af met The Radius Solutions. The Radius Solutions is ‘n strategiese bemarkings maatskappy wat jou kan help om jou handelsmerk te versterk. Skakel gerus vir Carien Kruger by info@theradius.co.za  of op +27 (0)71 403 3482.
 
 
 
 
Tuis | Podsendings | KLETS | Jul 2023 | 21 Julie 2023

Deel hier: