19 Julie 2023

May be an image of 1 person and zebraLeilani het haar verkragter vergewe, vir haarself.

Matthys gesels met Leilani Kuter na aanleiding van die onlangse vrylating van Alison Botha se verkragters. Leilani, self ‘n slagoffer van verkragting, het ‘n oop en eerlike gesprek oor haar siening van die parool aansoek. Sy draai nie doekies om oor wat sy van Theuns Kruger and Frans du Toit dink nie. Leilani maak dele van haar boek weer oop alhoewel sy nie weer die boek wil oopmaak nie. Sy deel hoe sy die pad geloop het en hoe sy vergewe het om heel te word.

Lees die volledige verhaal van Leilani Kuter soos gepubliseer duer Maroela Media op 16 Augustus 2019 hier.

Tuis | Podsendings | KLETS | Jul 2023 | 19 Julie 2023

Deel hier: