17 Julie 2023

Bonus holes en Wimbeldon. Dis Maandag die 17de Julie 2023 vir as jy dit nog nie geweet het nie. Soos gewoonlik “be-klets” die span die nuus van die naweek en verlede week. Carlos is die nuwe prins van die Wimbeldon gras veld. Wat sal Kate en William sê as een van hul kinders dalk transgender uitdraai? Mag transgender mense deelneem aan geleenthede waar jul wel ‘n genetiese voordeel het? As jy ‘n vrou is baie geluk jy het nou ‘n “bonus hole”!

Tuis | Podsendings | KLETS | Jul 2023 | 17 Julie 2023

Deel hier: