13 Julie 2023

Spys, wyn en Black Label! Tanya Michelle vertel bietjie meer oor haar boek wat binnekort uitkom en deel ook ‘n maklike pasta resep reg vir die naweek. Die span het gisteraand Neil Sandilands se show by Cafe Barcelona Gigs in Pretoria gaan kyk en die JOL was aan! Die wenners van die Fishpo Expo 2023 word ook bekend gemaak op “Waar is die Jol?”. 

 

Tuis | Podsendings | KLETS | Jul 2023 | 14 Julie 2023

Deel hier: