11 Julie 2023

No photo description available.Die “Mandemie” van by die huis werk.

Na die COVID-19 pandemie het min al werklik teruggekeer na normaal.  Veral in meeste werkende mense se lewe wat steeds van die huis af werk. Daar word beweer dat produktiwiteit onder die “work from home” beginsel afskaal so langer die tyd verloop.  Meeste mense voel ook geïsoleerd en sukkel om daaglikse take te verrig.  Ons gesels met Cerita Nagy van Confident Women in Business rakede die “Get it Done” projek wat hul vir hul lede uitgerol het om aanlyn saam te werk en so mekaar verantwoordelik hou van die take wat hul moet verrig.

Tuis | Podsendings | KLETS | Jul 2023 | 11 Julie 2023

Deel hier: