17 Januarie 2024

KLETS – 17 Januarie 2024 | 2024 daar vat hy!

Nuwe jaar nuwe dinge. Die jaar van die draak is hier en mag die draak sterker wees as ons monsters. Mag die draak vuur braak oor ons vet gevrete leiers. Liberate yourself dit is die “Age of Aquarius”. Ons gesels met die clairvoyant, That Zen Guy, want die nommers en die politikuste lieg so ons kyk nou na die sterre vir rigting en wysheid.

Die kinders bly dom want 30% slaagsyfer, jy weet mos dit maak vir Angie happy, is genoeg. Wie is die ANC se “sugerdaddy” want hul het duidelik met hul dik gatte in ‘n moerse bak Rama geval. Kom ons hoop John Steenhuisen kry sy balle voor die verkiesing.

Indien jy met Deon wil kontak besoek www.thatzenguy.co.za.

Tuis | Podsendings | KLETS | Jan 2024 | 17 Jan 2024 – 2024 daar vat hy!

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio